Tydskrif vir Geesteswetenskappe
Fachdisziplinen: | Allgemeines/Fachübergreifendes |
---|---|
Dokumenttyp: | Elektronische Zeitschrift |
Verlag/Hrsg.: |
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
|
Schlagwörter: | Allgemeine Geisteswissenschaften |
Anmerkungen: | Volltextzugang über Sabinet Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe word gewy aan die publikasie van oorspronklike navorsing en oorsigartikels in die teologie, kuns en kulturele, sosiale, ekonomiese en opvoedkundige wetenskappe, sowel as aan boekbesprekings. Artikels in Afrikaans en Nederlands, vergesel van 'n opsomming van 100-250 woorde in Engels of Duits of Frans, word oorweeg. Voornemende outeurs moet seker maak dat hulle in besit van die volledige voorskrifte is wanneer hulle 'n artikel voorberei. Dit verskyn op die voorbinneblad van die Tydskrif en is ook by die Akademiekantoor beskikbaar. |
ISSN: | 0041-4751 |
ZDB-ID: | 2137041-2 |
Erste Volltextausgabe: | 2001 |
Permalink: | https://search.fid-benelux.de/Record/ezb-37086 |
URL: | https://journals.co.za/journal/akgees |
Datenquelle: | Benelux E-Zeitschriften; Originalkatalog |
Powered By: | Elektronische Zeitschriftenbibliothek |