Die verandering van artikel 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis in Nederland in 1905: Progressie of regressie?

Toe die studiedeputate wat deur die Nasionale Sinode van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika in 1967 benoem is in verband met art. 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis, aan die werk gespring het, het dit nodig geblyk om eers ’n volledige beeld van die historiese agtergrond van die saak te kry. Die materiaal wat hierby versamel is, het uiteindelik soveel geword, dat net die nodigste kerngeinkorporeer kon word in die verslag aan die Sinode van 1970.

Verfasser: D. C. S. van der Merwe
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 1969
Reihe/Periodikum: In die Skriflig, Vol 3, Iss 11, Pp 3-45 (1969)
Verlag/Hrsg.: AOSIS
Schlagwörter: Practical Theology / BV1-5099 / Practical religion. The Christian life / BV4485-5099
Sprache: Afrikaans
Deutsch
Englisch
Niederländisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-29533694
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : https://doi.org/10.4102/ids.v3i11.907