De vesting Doesburgh - van landweer tot vestingwal
In hierdie publikasie, uitgegee deur Doesburgse museum Stad en Ambt Doesburg in die provinsie Gelderland Nederland, beoog die skrywers allereens om kennis aangaande die ontwikkeling van die landweer tot die latere vestingwal, soos dit in die omgewing van die stad Doesburg verloop het, onder die aandag van die leser te bring. Dan gaan hulle verder deur, met verwysing na die ontwikkelingsgang van hierdie stad se verdelingswerke en -stelsel te beskryf 'n Landweer of landwere was een of meer grondwalle of stelsels van grondwalle, begroei met bome of onderdeurdringbare struikgewas. Aan die voorkant... Mehr ...
Verfasser: | |
---|---|
Dokumenttyp: | Artikel |
Erscheinungsdatum: | 2012 |
Reihe/Periodikum: | Scientia Militaria, Vol 5, Iss 4 (2012) |
Verlag/Hrsg.: |
Stellenbosch University
|
Schlagwörter: | C. A. De Bruijn / Gelderland Nederland / Doesburg / stelsels van grondwalle / landwere / vestingwalle / Military Science / U |
Sprache: | Afrikaans Englisch |
Permalink: | https://search.fid-benelux.de/Record/base-29531630 |
Datenquelle: | BASE; Originalkatalog |
Powered By: | BASE |
Link(s) : | https://doi.org/10.5787/5-4-877 |