Die militêre boukuns in die Nederlande en sy eertydse kolonies (1500-1800)
In hierdie artikel sal ons die geskiedenis van sekere Nederlandse vestingwerke in die eertydse Hollandse kolonies en invloedsfere bespreek. Besondere aandag sal aan die bou van ons belallgrikste historiese monument, die Kasteel, asook aan militêre ingenieurs wat die gebou ontwerp het, gewy word. Handelmaatskappye soos die V.O.C. en die W.I.C. het, gewoonlik uit kommersiële en Soms uit suiwer militêre oorwegings, tot die bou van versterkings oorgegaan in die gebiede wat as belangrik beskou is om hul belange sowel teen inheemse aanslae as teen vreedsame of gewelddadige uitheemse medediging te ka... Mehr ...
Verfasser: | |
---|---|
Dokumenttyp: | Artikel |
Erscheinungsdatum: | 2012 |
Reihe/Periodikum: | Scientia Militaria, Vol 2, Iss 2 (2012) |
Verlag/Hrsg.: |
Stellenbosch University
|
Schlagwörter: | Nederlandse vestingwerke / Hollandse kolonies / militêre ingenieurs / V.O.C / W.I.C / Handelmaatskappye / die Kasteel / Simon Stevin / De Goede Hoop / Stichting Menno van Coehoorn / Military Science / U |
Sprache: | Afrikaans Englisch |
Permalink: | https://search.fid-benelux.de/Record/base-29152208 |
Datenquelle: | BASE; Originalkatalog |
Powered By: | BASE |
Link(s) : | https://doi.org/10.5787/2-2-968 |