Die Kasteel "De Goede Hoop" (1921-1923) : Die verhaal van 'n reddingsdaad.

Die Kasteel De Goede Hoop is ongetwyfeld die belangrikste historiese monument waaroor OIlS vandag beskik. Nie aileen was dit gedurende die Nederlandse en Britse koloniale tydperke in ons geskiedenis belangrik as 'n setelplaas vir siviele en militêre bestuur nie, maar ook is dieselfde vyfhoekige militêre bouwerk, militêrhistories beskou, besonder waardevol.

Verfasser: Jan Ploeger
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 2012
Reihe/Periodikum: Scientia Militaria, Vol 2, Iss 2 (2012)
Verlag/Hrsg.: Stellenbosch University
Schlagwörter: Kasteel De Goede Hoop / vyfhoekige militêre bouwerk / Nederlandse en Britse koloniale tydperke / sir H. R. M. Bourne / SA. Oorlogsmllsellm / Military Science / U
Sprache: Afrikaans
Englisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-29150390
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : https://doi.org/10.5787/2-2-967