Eutanasie as vrywillige keuse deur persone met demensie, met verwysing na die praktyk in Nederland – ’n voorlopige teologies-etiese beoordeling

Vanaf die 1970s blyk dit dat eutanasie op aanvraag in Nederland toegepas word. In 2002 word die praktyk van eutanasie op versoek gewettig. Wanneer daar aan sekere sorgvuldigheidsvereistes voldoen word, word eutanasie as wettig beskou. Eutanasie op versoek word die meeste op terminale kankerpasiënte uitgevoer. Vanaf 2004 is die neiging om eutanasie op versoek van pasiënte met vroeë demensie uit te voer. Verskeie persone het ook ’n lewende testament opgestel waarin eutanasie versoek word indien demensie sou ontwikkel. Die doel van hierdie artikel is ’n voorlopige beoordeling van hierdie praktyk... Mehr ...

Verfasser: Adriaan L. Rheeder
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 2012
Reihe/Periodikum: In die Skriflig, Vol 46, Iss 1, Pp e1-e12 (2012)
Verlag/Hrsg.: AOSIS
Schlagwörter: bioetiek / dementia / eutanasie / Nederland / Geestesgesondheid / Practical Theology / BV1-5099 / Practical religion. The Christian life / BV4485-5099
Sprache: Afrikaans
Deutsch
Englisch
Niederländisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-29149716
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : https://doi.org/10.4102/ids.v46i1.49