Die militêre boukuns in die Nederlande en sy eertydse kolonies (1500-1800)

In hierdie artikel sal ons die geskiedenis van sekere Nederlandse vestingwerke in die eertydse Hollandse kolonies en invloedsfere bespreek. Besondere aandag sal aan die bou van ons belallgrikste historiese monument, die Kasteel, asook aan militêre ingenieurs wat die gebou ontwerp het, gewy word. Handelmaatskappye soos die V.O.C. en die W.I.C. het, gewoonlik uit kommersiële en Soms uit suiwer militêre oorwegings, tot die bou van versterkings oorgegaan in die gebiede wat as belangrik beskou is om hul belange sowel teen inheemse aanslae as teen vreedsame of gewelddadige uitheemse medediging te ka... Mehr ...

Verfasser: Jan Ploeger
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 2012
Reihe/Periodikum: Scientia Militaria, Vol 2, Iss 2 (2012)
Verlag/Hrsg.: Stellenbosch University
Schlagwörter: Nederlandse vestingwerke / Hollandse kolonies / militêre ingenieurs / V.O.C / W.I.C / Handelmaatskappye / die Kasteel / Simon Stevin / De Goede Hoop / Stichting Menno van Coehoorn / Military Science / U
Sprache: Afrikaans
Englisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-29072649
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : https://doi.org/10.5787/2-2-968