Afrika die Onbekende: Die Belgiese Kongo enkele resente ontwikkelinge.

Die verbintenis van wat vandag bekend staan as die Belgiese Kongo met die Europese geskiedenis begin in 1482 toe die Portugese seevaarder Diego Cam die monding van die Congorivier (destyds bekend as Zaire) ontdek het. Hierna volg ’n lang reeks ontdekkingsreise op die Kongostroom self en in die omliggende gebiede.

Verfasser: J. H. Coetzee
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 1959
Reihe/Periodikum: Koers : Bulletin for Christian Scholarship, Vol 27, Iss 3 (1959)
Verlag/Hrsg.: Scriber Editorial Systems
Schlagwörter: Practical Theology / BV1-5099 / Moral theology / BV4625-4780
Sprache: Afrikaans
Englisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-28893932
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : https://doi.org/10.4102/koers.v27i3.2056