Skandinawiers in Die Tweede Anglo- Boere-Oorlog 1899-1902, Deel 1, Van Mafeking na Magersfantein en Paardeberg.

In hierdie publikasie word, as 'n inleiding, allereers aandag aan die bevolkingsyfer van die Skandinawiese lande (Swede, Finland, Noorweë, Denemarke, Ysland) ten tye van die Tweede Anglo-Boere-oorlog en die omstandighede gewy wat die Skandinawiers in die tweede helfte van die 19de eeu gedwing het om hulle geboortelande te verlaat en hulle elders te vestig. Die trek na ons land was nooit groot nie. Dalk het ongeveer 1 000 in Transvaal gewoon en onder meer tot vestiging aan die Witwatersrand en Pretoria oorgegaan.

Verfasser: Jan Ploeger
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 2012
Reihe/Periodikum: Scientia Militaria, Vol 14, Iss 4 (2012)
Verlag/Hrsg.: Stellenbosch University
Schlagwörter: Swede / Finland / Noorweë / Denemarke / Ysland / C. De Jong / Die Nederlands- Zuidafrikaanse Vereniging / Amsterdam / Military Science / U
Sprache: Afrikaans
Englisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-28706401
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : https://doi.org/10.5787/14-4-511