THE PORTUGUESE INFLUENCE ON AFRIKAANS WITH PARTICULAR REFERENCE TO MILITARY LANGUAGE

Na 'n kort historiese uiteensetting van die opkoms van die Portugese seevaarders en hul belangrikheid vir die ontwikkelding van die Afrikaanse vasteland en veral Suid-Afrika, word ander historiese kontakpunte in oorsig geneem: Tussen die Portugese en die VOC in 1725 in Mosambiek; tussen Louis Trichardt en die Portugese Goewerneur in 1838; tussen Albasini en die trekkers in Schoemansdal; tussen die Dorslandtrekkers en die Portugese owerhede in 1875 in Angola; tussen die Zuid-Afrikaanse Spoorwegmaatschappij en die owerhede in Mosambiek in 1890; tussen die boerekrygsgevangenes en die Portugese in... Mehr ...

Verfasser: J.H. Picard
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 2012
Reihe/Periodikum: Scientia Militaria, Vol 18, Iss 3 (2012)
Verlag/Hrsg.: Stellenbosch University
Schlagwörter: MILITARY LANGUAGE / PORTUGUESE INFLUENCE ON AFRIKAANS / Language Contact / VOC / Nederlandse taal / militêre benamings en terme / Military Science / U
Sprache: Afrikaans
Englisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-27562819
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : https://doi.org/10.5787/18-3-400

Na 'n kort historiese uiteensetting van die opkoms van die Portugese seevaarders en hul belangrikheid vir die ontwikkelding van die Afrikaanse vasteland en veral Suid-Afrika, word ander historiese kontakpunte in oorsig geneem: Tussen die Portugese en die VOC in 1725 in Mosambiek; tussen Louis Trichardt en die Portugese Goewerneur in 1838; tussen Albasini en die trekkers in Schoemansdal; tussen die Dorslandtrekkers en die Portugese owerhede in 1875 in Angola; tussen die Zuid-Afrikaanse Spoorwegmaatschappij en die owerhede in Mosambiek in 1890; tussen die boerekrygsgevangenes en die Portugese in Tomar en Abrantes; en die huidige bydrae van Portugese immigrante tot die RSA. Die stryd om koloniale heerskappy tussen die Hollanders en Portugese het 'n invloed gehad op die Nederlandse taal, ook via Maleis, en later op Afrikaans. Portugese invloede op Afrikaans word veral gevind in plekname, boom-, plant-, vrugte-, voedsel-, huishoudelike en geregtename, in die Afrikaanse idioom, in vissoorte, in skeepsterme, in seemansterme en veral in militêre benamings en terme, wat omvattend behandel word.