'Aan die' en 'besig' in Afrikaanse progressiwiteitskonstruksies: 'n korpusondersoek (2) ; 'Aan die' and 'besig' in Afrikaans progressive construction: a corpus investigation (2)

In 'n tweetal artikels (hierdie artikel en Breed & Van Huyssteen 2014) stel ons ondersoek in na die wyse waarop twee perifrastiese konstruksies, te wete die VKOP besig om te V- en die VKOP aan die V-konstruksies, gebruik word om progressiewe betekenis in Afrikaans uit te druk. Die bespreking word gebaseer op 'n korpusondersoek waarin drie Afrikaanse perifrastiese progressiewe konstruksies (d.i. die twee genoemde konstruksies, sowel as die VPOS en V-konstruksie; sien Breed 2012 en Breed & Brisard 2015) met mekaar vergelyk is. Drie ewekniekonstruksies word in Nederlands gevind, en daarom... Mehr ...

Verfasser: Breed, Adri
Van Huyssteen, Gerhard
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 2015
Verlag/Hrsg.: Suid–Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Schlagwörter: Aspect / Imperfective / Progressive / Periphrastic construction / Grammaticalisation / Afrikaans / Dutch / Aspek / Imperfektief / Progressief / Perifrastiese konstruksie / Grammatikalisering / Nederlands
Sprache: unknown
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-27416738
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : http://hdl.handle.net/10394/19222

In 'n tweetal artikels (hierdie artikel en Breed & Van Huyssteen 2014) stel ons ondersoek in na die wyse waarop twee perifrastiese konstruksies, te wete die VKOP besig om te V- en die VKOP aan die V-konstruksies, gebruik word om progressiewe betekenis in Afrikaans uit te druk. Die bespreking word gebaseer op 'n korpusondersoek waarin drie Afrikaanse perifrastiese progressiewe konstruksies (d.i. die twee genoemde konstruksies, sowel as die VPOS en V-konstruksie; sien Breed 2012 en Breed & Brisard 2015) met mekaar vergelyk is. Drie ewekniekonstruksies word in Nederlands gevind, en daarom word die konstruksies ook, waar ter sake, met die Nederlandse konstruksies vergelyk. In Breed (2012) word die grammatikaliseringsproses verduidelik, en daar word aangetoon dat die aan die-/aan het-konstruksies lokatiewe oorsprong het, terwyl die oorsprong van die besig-/bezig-konstruksies leksikaal gemotiveerd is. In hierdie artikel word die frekwensie van die twee konstruksies ondersoek en daar word bewys dat daar aansienlike verskille tussen die verspreiding van die Afrikaanse en Nederlandse konstruksies is. Die werkwoorde waarmee elk van die konstruksies prototipies kombineer, word bestudeer en daar word bevind dat die Afrikaanse besig-konstruksie met 'n groot aantal werkwoordtipes kan kombineer, terwyl die aan die-progressiefkonstruksie meer gespesialiseerd is. Aan die and besig in Afrikaans progressive construction : a corpus investigation (2) Progressive aspect is a grammatical category which signifies that an event is continuing or taking place (Comrie 1976:33-36; Bybee et al. 1994:126). In two articles, this article and (Breed & Van Huyssteen 2014), we investigate the manner in which two periphrastic constructions, namely the VCOP besig om te V and the VCOP aan die V constructions, are used to express progressive meaning in Afrikaans. The discussions are based on a corpus investigation in which the three Afrikaans periphrastic progressive constructions (the two already mentioned) and the VPOS en V constructions ...