Vlaanderens glorie: Die primitiewe en bruegel

Drie keer sou ons stamland Vlaandere 'n aansienlike plek in die kunsgeskiedenis van die wêreld inneem. Die eerste keer in die 15e eeu of eeu van Bourgondië met die „sogenaamde” Vlaamse Primitiewe, ’n tweede keer in die 17e eeu of eeu van die Vlaamse Barok met kunstenaars soos Rubens, Van Dijck en Jordaens en ’n derde keer, in die 20e eeu, met ekspressio- niste soos Permeke, Jespers en Servaes.

Verfasser: A. A.F. Teurlinckx
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 1966
Reihe/Periodikum: Koers : Bulletin for Christian Scholarship, Vol 33, Iss 4 (1966)
Verlag/Hrsg.: Scriber Editorial Systems
Schlagwörter: Practical Theology / BV1-5099 / Moral theology / BV4625-4780
Sprache: Afrikaans
Englisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-27286692
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : https://doi.org/10.4102/koers.v33i4.1368