Die naslaanpotensiaal van lemmakandidate vir 'n monofunksionele beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek

Die beplanning van ʼn monofunksionele, beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek in die gedrukte medium plaas welbekende tradisionele beperkinge op die leksikograaf, waarvan die vernaamste dié op ruimte is. Gegee die konteks, teikengebruiker, gebruikersituasie en funksie van die woordeboek moet die leksikograaf deeglik besin oor die toepaslike lemmatiseringsbeleid. In hierdie artikel word verslag gedoen van ʼn empiriese metode wat korpusondersoek kan komplementeer om ʼn optimaal funksionele lemmalys vir die onderhawige tipe woordeboek saam te stel. Deur middel van die simulasie van die tipiese geb... Mehr ...

Verfasser: Beyer, Herman L
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 2016
Verlag/Hrsg.: Department of General Linguistics
Stellenbosch University.
Schlagwörter: funksie / gebruikersituasie / leksikografie / lemmakandidate / lemmatisering / naslaanpotensiaal / teikengebruiker / woordeboek
Sprache: Englisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-27143771
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : http://www.ajol.info/index.php/splp/article/view/133816

Die beplanning van ʼn monofunksionele, beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek in die gedrukte medium plaas welbekende tradisionele beperkinge op die leksikograaf, waarvan die vernaamste dié op ruimte is. Gegee die konteks, teikengebruiker, gebruikersituasie en funksie van die woordeboek moet die leksikograaf deeglik besin oor die toepaslike lemmatiseringsbeleid. In hierdie artikel word verslag gedoen van ʼn empiriese metode wat korpusondersoek kan komplementeer om ʼn optimaal funksionele lemmalys vir die onderhawige tipe woordeboek saam te stel. Deur middel van die simulasie van die tipiese gebruikersituasie van die beplande woordeboek word die naslaanpotensiaal van verskillende kategorieë lemmakandidate kwantitatief vasgestel. Sodanige vasstelling lei tot die bepaling van die lemmatiseringsprioriteit van elke kategorie lemmakandidate, wat uiteindelik funksionele lemmatisering en suksesvolle woordeboekgebruik tot gevolg het. Sleutelwoorde: funksie, gebruikersituasie, leksikografie, lemmakandidate, lemmatisering, naslaanpotensiaal, teikengebruiker, woordeboek.The consultation potential of lemma candidates for a monofunctional concise Dutch-Afrikaans dictionary The planning of a monofunctional, concise Dutch-Afrikaans dictionary in the printed medium places well-known traditional limitations on the lexicographer, the most important being that of space. Given the context, target user, user situation and function of the dictionary, the lexicographer has to carefully consider the applicable lemmatisation policy. This article reports on an empirical method that could complement corpus study in order to compile an optimally functional lemma list for the planned type of dictionary. By means of a simulation of the typical user situation, the consultation potential of various types of lemma candidates are determined quantitatively. This determination results in the identification of the lemmatisation priority of every category of lemma candidates, which in turn ultimately leads to functional lemmatisation and successful ...