Ori�nterende opmerkings oor Artikel 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis

Sedert 1966 verskyn die moontlike wysiging van Artikel 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis aanhoudend op die agenda van die Algemene Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Hoe dit daar gekom het en wat in die afgelope byna twee dekades daaraan gedoen is, kan kortliks soos volg weergegee word:

Verfasser: S. A. Strauss
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 1985
Reihe/Periodikum: Verbum et Ecclesia, Vol 6, Iss 2, Pp 167-179 (1985)
Verlag/Hrsg.: AOSIS
Schlagwörter: Practical Theology / BV1-5099
Sprache: Afrikaans
Deutsch
Englisch
Niederländisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-27141562
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : https://doi.org/10.4102/ve.v6i2.938