The colony of Natal and the management of its Afrikaner subjects in the build-up to the Anglo-Boer War (1899 - 1902)

• Opsomming: In die historiografie van die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) het die voor-oorlogse bestuur van Britse onderdane wat historiese, kulturele en bloed bande met die republieke gehad het tot dusver min aandag geniet. In die lig hiervan, word in die artikel die bestuur deur die Kolonie van Natal van hul Afrikaner onderdane, in die opbou tot die oorlog, onder die loep geneem. Deur gebruik te maak van ʼn teoretiese raamwerk met lojaliteit as ʼn fokus word die bestuur van Natal Afrikaners deur die Natalse owerhede in terme van vuurwapen besit; betrokkenheid in die militêre magte en algemene o... Mehr ...

Verfasser: Wassermann, Johan
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 2011
Verlag/Hrsg.: School for Basic Sciences
Vaal Triangle Campus
North-West University
Schlagwörter: Anglo-Boer War / South African War / Civilians / Loyalty / Natal Colony / British Empire / Natal Afrikaners / Dutch districts / Spies / Firearms / Cadets / Rifle associations
Sprache: Englisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-27028695
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : http://hdl.handle.net/10394/5186

• Opsomming: In die historiografie van die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) het die voor-oorlogse bestuur van Britse onderdane wat historiese, kulturele en bloed bande met die republieke gehad het tot dusver min aandag geniet. In die lig hiervan, word in die artikel die bestuur deur die Kolonie van Natal van hul Afrikaner onderdane, in die opbou tot die oorlog, onder die loep geneem. Deur gebruik te maak van ʼn teoretiese raamwerk met lojaliteit as ʼn fokus word die bestuur van Natal Afrikaners deur die Natalse owerhede in terme van vuurwapen besit; betrokkenheid in die militêre magte en algemene optrede, ondersoek. Hoewel Natal Afrikaners, in die algemeen slegs dislojaal in woord en denke en nie in daad was nie, het die Natalse owerhede dit anders beskou. Vir laasgenoemde was ʼn simpatieke lojaliteit teenoor die republieke niks anders as ʼn dislojaliteit teenoor die Natalse en imperiale owerhede nie. As gevolg daarvan, ondanks die feit dat min bewyse daarvoor bestaan het, is Natal Afrikaners in die aanloop tot die oorlog deur hul regering gewantrou en met die uitbreek van die oorlog versaak.