Uitdagings vir die Afrikaanse leksi-kograaf ten opsigte van Nederland-se lemmata in 'n vertalende Neder-lands-Afrikaanse woordeboek*

Opsomming: Voor Pampus liggen het 'n oordragtelike betekenis en idiomatiese status in Ne-derlands verwerf, maar is gewoonlik onbekend aan die Afrikaanse leksikograaf buite die Neder-landse konteks. Vir 'n Afrikaanse leksikograaf met sy unieke verwysingsraamwerk en kulturele en sosiale waardeoordele word dit slegs in 'n Nederlandse milieu duidelik waarom die leksikografiese redigering van Nederlandse lemmata in 'n vertalende Nederlands-Afrikaanse woordeboek so 'n groot uitdaging inhou, ten spyte van die feit dat die twee tale so nou verwant is. Taalversteuring en -beïnvloeding vind makliker pla... Mehr ...

Verfasser: Swart, Corlietha
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 2011
Verlag/Hrsg.: Bureau of the WAT
Schlagwörter: CLOSELY-RELATED LANGUAGES / DUTCH�AFRIKAANS TRANSLATION DICTIONARY / SOURCE LANGUAGE / TARGET LANGUAGE / SHIFT FUNCTION / REVERSAL / COMBINATION LEMMA / UNIQUE FRAME OF REFERENCE / SOCIO-CULTURAL VALUE JUDGEMENTS / LINGUISTIC INTERFERENCE AND INFLUENCE / LANGUAGE RELATIVISM / SAPIR�WHORF HYPOTHESIS / LINGUISTIC RELATIVITY AND DETERMINISM / METALEXI-COGRAPHICAL GUIDELINES / COLLOCATIONS / LABELS / PRAGMATIC SIGNALS / CITA-TIONS / MADE-UP EXAMPLES / GUIDANCE FOR USE / FRAMES / METALANGUAGE / BILIN-GUAL LEXICOGRAPHY
Sprache: Englisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-27025755
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : https://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/734

Opsomming: Voor Pampus liggen het 'n oordragtelike betekenis en idiomatiese status in Ne-derlands verwerf, maar is gewoonlik onbekend aan die Afrikaanse leksikograaf buite die Neder-landse konteks. Vir 'n Afrikaanse leksikograaf met sy unieke verwysingsraamwerk en kulturele en sosiale waardeoordele word dit slegs in 'n Nederlandse milieu duidelik waarom die leksikografiese redigering van Nederlandse lemmata in 'n vertalende Nederlands-Afrikaanse woordeboek so 'n groot uitdaging inhou, ten spyte van die feit dat die twee tale so nou verwant is. Taalversteuring en -beïnvloeding vind makliker plaas tussen nou verwante tale. Taalrelatiwisme impliseer dat elkeen van die betrokke tale 'n unieke soort perspektief op die taaleie werklikheid bied vanweë 'n unieke lewens- en wêreldbeskouing wat 'n inherente deel uitmaak van 'n betrokke moedertaal. Belangrike metaleksikografiese riglyne sluit die oordeelkundige aanwending van pragmatiese leiding (bv. etikette), goedgekose, verhelderende sitate en poëme en relevante gebruiksleiding in. Dit kan die teikengebruiker van 'n vertalende woordeboek 'n insig gee in die unieke en kultuurspesifieke woordeskatelemente wat die tale van mekaar onderskei.Sleutelwoorde: NOU VERWANTE TALE, VERTALENDE NEDERLANDS–AFRIKAANSE WOORDEBOEK, BRONTAAL, DOELTAAL, SKUIFFUNKSIE, OMKERING, KOMBINASIELEM-MA, UNIEKE VERWYSINGSRAAMWERK, SOSIO-KULTURELE WAARDEOORDELE, TAAL-VERSTEURING EN -BEÏNVLOEDING, TAALRELATIWISME, SAPIR–WHORF-HIPOTESE, LIN-GUISTIESE RELATIWITEIT EN DETERMINISME, METALEKSIKOGRAFIESE RIGLYNE, KOL-LOKASIES, ETIKETTE, PRAGMATIESE LEIDING, SITATE, POËME, GEBRUIKSLEIDING, RAME, METATAAL, TWEETALIGE LEKSIKOGRAFIEAbstract: Challenges for the Afrikaans Lexicographer with regard to Dutch Lemmata in a Dutch-Afrikaans Translation Dictionary. Voor Pampus liggen has acquired a metaphorical meaning and idiomatic status in Dutch, but is generally unknown to the Afrikaans lexicographer outside the Dutch context. For the Afrikaans lexicographer with his unique frame of reference and cultural and social ...