Die na-oorlogse ontwikkeling van die Gereformeerde Kerken in Nederland

C. Veenhof 1949 sê dat die na-oorlogse kerk, of dan ‘de kerk in onze dagen in grooten nood verkeerd’ Daarvoor word veelvuldige oorsake aangegee: die verburgerliking van die kerk; die afsydigheid daarvan met betrekking tot die sosiale ellende; die onmag om die prediking te transponeer; ’n gemis aan apostoliese besef; die nie-verstaan van die Bybelse boodskap ens.

Verfasser: G. P. L. v. d. Linde
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 1979
Reihe/Periodikum: In die Skriflig, Vol 13, Iss 51, Pp 36-51 (1979)
Verlag/Hrsg.: AOSIS
Schlagwörter: Practical Theology / BV1-5099 / Practical religion. The Christian life / BV4485-5099
Sprache: Afrikaans
Deutsch
Englisch
Niederländisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-26785532
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : https://doi.org/10.4102/ids.v13i51.804