OORLOGSDAGBOEKIE VAN H. S. OOSTERHAGEN, JANUARIE-JUNIE 1902

Sedert 1972 verrig die Instituut vir Geskiedenisnavorsing van die RGN, onder leiding van dr C. M. Bakkes, uitstekende werk deur waardevolle geskiedkundige bronnepublikasies die lig te laat sien. Tot nou toe het 'n viertal van hierdie publikasies verskyn wat, tot hede, sowel militer-historiese as ander fasette van die tydperk 1899-1902 in die Transvaalse geskiedenis belig.

Verfasser: Jan Ploeger
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 2012
Reihe/Periodikum: Scientia Militaria, Vol 6, Iss 2 (2012)
Verlag/Hrsg.: Stellenbosch University
Schlagwörter: C. C. Eloff / Instituut vir Geskiedenisnavorsing / Henri Sicco ( / Morester') Oosterhagen / Nederlandsche Zuid-Afrikaansche Spoorweg Maatschappij (NZASM) / Informasieburo van die Rooi Kruis / Military Science / U
Sprache: Afrikaans
Englisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-26784551
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : https://doi.org/10.5787/6-2-861