Die naslaanpotensiaal van lemmakandidate vir 'n monofunksionele beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek

Die beplanning van ʼn monofunksionele, beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek in die gedrukte medium plaas welbekende tradisionele beperkinge op die leksikograaf, waarvan die vernaamste dié op ruimte is. Gegee die konteks, teikengebruiker, gebruikersituasie en funksie van die woordeboek moet die leksikograaf deeglik besin oor die toepaslike lemmatiseringsbeleid. In hierdie artikel word verslag gedoen van ʼn empiriese metode wat korpusondersoek kan komplementeer om ʼn optimaal funksionele lemmalys vir die onderhawige tipe woordeboek saam te stel. Deur middel van die simulasie van die tipiese geb... Mehr ...

Verfasser: Beyer, Herman L
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 2016
Verlag/Hrsg.: Department of General Linguistics
Stellenbosch University.
Schlagwörter: funksie / gebruikersituasie / leksikografie / lemmakandidate / lemmatisering / naslaanpotensiaal / teikengebruiker / woordeboek
Sprache: Englisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-26754927
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : http://www.ajol.info/index.php/splp/article/view/133816