Het Christus twee gesigte in gereformeerd Nederland?

In Centraal Weekblad, ’n kerklike blad onder redaksie van K. Runia, debatteer Horst Kleinschmidt (uitgeweke amptenaar van die CI) en J. P. Feddema die vraag of die ANC nou (na die CI) die stem van “verdrukte” swart mense verteenwoordig! Skynbaar is dit van ,”kerklike” belang om ’n kroonprins vir die CI te nomineer en wie “kerklike” Nederland polities kan steun. So duidelik het politieke praktyk “kerk”-saak geword.

Verfasser: Editorial Office
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 1978
Reihe/Periodikum: In die Skriflig, Vol 12, Iss 47, Pp 2-7 (1978)
Verlag/Hrsg.: AOSIS
Schlagwörter: Practical Theology / BV1-5099 / Practical religion. The Christian life / BV4485-5099
Sprache: Afrikaans
Deutsch
Englisch
Niederländisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-26753743
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : https://doi.org/10.4102/ids.v12i47.1138