Die huidige stand van die Belydenis in die Gereformeerde Kerken in Nederland

As volledig op alle leerstellige, kerkregtelike en liturgiese besluite, van die Sinodes van Sneek 1969, Dordrecht 1971 en Haarlem 1973, ingegaan moet word sou dit ’n lywige boekdeel kan vul. Derhalwe is gekonsentreer op enkele sake wat die ontwikkelingsgang in die G.K.N. gedurende die laaste jare t.o.v. die belydenis die beste weerspieël.

Verfasser: G. P. L. van der Linde
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 1975
Reihe/Periodikum: In die Skriflig, Vol 9, Iss 33, Pp 32-39 (1975)
Verlag/Hrsg.: AOSIS
Schlagwörter: Practical Theology / BV1-5099 / Practical religion. The Christian life / BV4485-5099
Sprache: Afrikaans
Deutsch
Englisch
Niederländisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-26751621
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : https://doi.org/10.4102/ids.v9i33.1043