KRIJGSGEVANGENSCHAPVAN L.C. RUIJSSENAERS 1899-1902
Krygsgeskiedenis omvat meer as 'n blote verhaal van slagvelde en bevelvoerders, van strategie entaktiek en die uilvoering daarvan. Die hele terrein van oorloë in hul fynste besonderhede Ie binne die veld daarvan. Om daardie rede hoort die geskiedenis van krygsgevangeskap ook tuis in die historiografisvan die krygsgeskiedenis en vorm hierdieboek 'n belangrike bydrae tot ons kennis oor dieTweede Vryheidsoorlog.
Verfasser: | |
---|---|
Dokumenttyp: | Artikel |
Erscheinungsdatum: | 2012 |
Reihe/Periodikum: | Scientia Militaria, Vol 8, Iss 1 (2012) |
Verlag/Hrsg.: |
Stellenbosch University
|
Schlagwörter: | Leendert Corstiaan Ruijssenaers / Hollanderkorps / die slag van Elandslaagte / Military Science / U |
Sprache: | Afrikaans Englisch |
Permalink: | https://search.fid-benelux.de/Record/base-26711504 |
Datenquelle: | BASE; Originalkatalog |
Powered By: | BASE |
Link(s) : | https://doi.org/10.5787/8-1-797 |