Versoening en die Nederduitse Gereformeerde Kerk : die Algemene Sinode van 1994 as baken vir ’n lewe van volheid

Die doel van hierdie hoofstuk is nie om die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) se rol ten opsigte van versoening in die breë, of binne die NGK-familie te bespreek nie. Die fokus val op die rol wat die leiers van die kerk gespeel het in die versoeningsproses in Suid-Afrika op weg na die Algemene Verkiesing van 1994. Aandag word spesifiek gegee aan gesprekke tussen die kerkleiers en mnr Nelson Mandela, sekerlik een van die belangrikste stemme van sy tyd. kontroversie rondom die Algemene Sinode van 1994 waar mnr. Nelson Mandela as spreker opgetree het, word ook bespreek as voorbeeld van die NGK... Mehr ...

Verfasser: Van der Merwe, J.M. (Johan Matthys)
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 2017
Verlag/Hrsg.: AOSIS OpenJournals
Schlagwörter: Dutch Reformed Church (DRC) / Reconciliation / Nelson Mandela / History / Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) / Versoening / Geskiedenis / Algemene Sinode van 1994 / General Synod 1994
Sprache: Afrikaans
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-26676942
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : http://hdl.handle.net/2263/63175