Eutanasie as vrywillige keuse deur persone met demensie, met verwysing na die praktyk in Nederland – ’n voorlopige teologies-etiese beoordeling

Vanaf die 1970s blyk dit dat eutanasie op aanvraag in Nederland toegepas word. In 2002 word die praktyk van eutanasie op versoek gewettig. Wanneer daar aan sekere sorgvuldigheidsvereistes voldoen word, word eutanasie as wettig beskou. Eutanasie op versoek word die meeste op terminale kankerpasiënte uitgevoer. Vanaf 2004 is die neiging om eutanasie op versoek van pasiënte met vroeë demensie uit te voer. Verskeie persone het ook ’n lewende testament opgestel waarin eutanasie versoek word indien demensie sou ontwikkel. Die doel van hierdie artikel is ’n voorlopige beoordeling van hierdie praktyk... Mehr ...

Verfasser: Adriaan L. Rheeder
Dokumenttyp: Artikel
Erscheinungsdatum: 2012
Reihe/Periodikum: In die Skriflig, Vol 46, Iss 1, Pp e1-e12 (2012)
Verlag/Hrsg.: AOSIS
Schlagwörter: bioetiek / dementia / eutanasie / Nederland / Geestesgesondheid / Practical Theology / BV1-5099 / Practical religion. The Christian life / BV4485-5099
Sprache: Afrikaans
Deutsch
Englisch
Niederländisch
Permalink: https://search.fid-benelux.de/Record/base-26782821
Datenquelle: BASE; Originalkatalog
Powered By: BASE
Link(s) : https://doi.org/10.4102/ids.v46i1.49

Vanaf die 1970s blyk dit dat eutanasie op aanvraag in Nederland toegepas word. In 2002 word die praktyk van eutanasie op versoek gewettig. Wanneer daar aan sekere sorgvuldigheidsvereistes voldoen word, word eutanasie as wettig beskou. Eutanasie op versoek word die meeste op terminale kankerpasiënte uitgevoer. Vanaf 2004 is die neiging om eutanasie op versoek van pasiënte met vroeë demensie uit te voer. Verskeie persone het ook ’n lewende testament opgestel waarin eutanasie versoek word indien demensie sou ontwikkel. Die doel van hierdie artikel is ’n voorlopige beoordeling van hierdie praktyk in die lig van die gereformeerde etiek. Uit die studie wil dit voorkom asof die praktyk van eutanasie aan pasiënte met demensie in die algemeen nie aanvaarbaar is nie. Hierdie artikel beredeneer voorlopig dat die Skrif nie vreemd staan teenoor die moontlikheid van ’n uitsondering onder bepaalde omstandighede nie. Life to the bitter end: Euthanasia as voluntary choice by persons with dementia, with reference to the practice in the Netherlands – a preliminary theological-ethical evaluation. Euthanasia on request has been applied since the 1970s in the Netherlands. In 2002, the practice of euthanasia on request was legalised. When there is certainty that ‘rules of due care’ are satisfied, euthanasia is regarded as legal. Most euthanasia on request is executed on terminal cancer patients. From about 2004 the trend is found that euthanasia on request is performed to patients with early dementia. Several persons also have a living will in which euthanasia is requested if dementia develops. The purpose of this article is to preliminary judge this practice in the light of the reformed ethics. From this study it would appear that the practice of euthanasia to patients with dementia in general are not acceptable. This article argues provisionally that Scripture is not strange to the possibility of an exception under certain circumstances.